Visie en Missie

Leuse:

Deur die geloof

Visie:

Die beste volhoubare streekskool in die Bo-Karoo

Missie:

Ons bou ‘n volhoubare streekskool vir ons mense wat onbeskaamd Christelik en trots Afrikaans ‘n gebalanseerde pakket van onderwys en opvoeding bied, sodat ons kinders met vreugde kan leer, groei en werk en hulle volle potensiaal kan bereik.

Ons waardes is:

Christelike geloof

Eerlikheid

Respek

Ywer

Afrikanerkultuur