Orania CVO_Skool

Akademies

By Orania CVO-skool poog ons dat elke leerling ten volle verantwoordelikheid sal neem vir sy of haar akademiese prestasies. Gekwalifiseerde onderwysers word aangestel om leerlinge op hierdie pad te begelei. Die BCVO ondersteun ons met akademiese advies. Orania CVO-skool het sedert sy ontstaan nog nie ‘n matrikulant gehad wat gedruip het nie.

Vakkeuses

Orania CVO-Skool

Matriekuitslae 2021

82.3% universiteitstoelating
71% van matrikulante 1 onderskeiding of meer
64% graad gemiddeld

Een onderskeiding elk: 
Cherise Barnard,
Shenelee de Lange,
AJ Kruger,
Juane Lombaard,
Madelein Mostert,
Wiehan Nel,
Anchen Steyn,
Sas vd Merwe,
PC van Wyk.

16 A’s en 29 B’s
uit 17 matrikulante

pieter-van-zyl-2021
Pieter van Zyl
2 onderskeidings
Lewensoriëntering, Rekeningkunde
Mariska-de-Wet-2021
Mariska de Wet
3 onderskeidings
Engels, Wiskunde, Lewensoriëntering
divan-erasmus
Divan Erasmus
2 onderskeidings
Wiskunde Geletterdheid, Lewensoriëntering
Mariska-de-Wet-2021
Mariska de Wet
3 onderskeidings
Engels, Wiskunde, Lewensoriëntering
pieter-van-zyl-2021
Pieter van Zyl
2 onderskeidings
Lewensoriëntering, Rekeningkunde
divan-erasmus
Divan Erasmus
2 onderskeidings
Wiskunde Geletterdheid, Lewensoriëntering