Kalender

ORANIA CVO VOORLOPIGE JAARPROGRAM 2019

EERSTE KWARTAAL

3 Januarie IEB matriekuitslae van 2018

7 Januarie NK Personeelberaad (Kimberley)

8 Januarie Personeel vergadering

9 Januarie Skool open

11 Januarie BCVO Glansgeleentheid

11 –12 Jan NK Leierskamp (Dankbaar)

12 Januarie Atletiekkliniek

15 Januarie Ouer inligtingsaand

18 –19 Jan Orania kleuresport

23 Januarie NK Streeksvergadering

25 Januarie Gasvryheid Restaurant aand

9 Februarie Paardekraal atletiek

12 Februarie Bybelkennis 1e rondte

13 Februarie OR vergadering

16 Februarie Streeks atletiek IEB Vakkonferensie (Lewenswetenskap)

22 –23 Febr IEB Vakkonferensie (Gasvryheid)

27 Februarie Majubadag (Orania vakansiedag)

1 Maart Gr 12 eerste toetsfase begin

1 –2 Maart Majubanaweek

5 Maart Sekretaresse beraad

5 –8 Maart Buitelugskool Gr 69 MaartKleuter, JPF en SSF Onderwysersberaad (Pretoria)

13 Maart Skool sluit

15 –16 Maart SA Atletiek (Sasolburg)

17 –24 Maart Oopspan rugbytoer

21 –25 Maart Bokkieweek O/21 in Orania

30 Maart Netbal kliniek

 

TWEEDE KWARTAAL

1 April Skool begin

5 April Gr 12 eerste toetsfase eindig

6 April Sewes Rugby (Lichtenburg) Stigtingsdag (Orania vakansiedag)

9 April 2e Rondte Bybelkennis Oueraand

10 April NK Streeksvergadering

12 –13 April Proewe en oefenkamp (Jan Kempdorp)

19 April Goeie Vrydag (Orania vakansiedag)

22 April Gesinsdag (Orania vakansiedag)

25 April BCVO Kultuurraad vergadering

4 Mei NK Rugby en netbal vsN-Wes(Bloemfontein)

8 Mei OR Vergadering

10 Mei Bybelkennis 3e rondte (Oos Transvaal)

11 Mei Streeksmoderering

14 –17 Mei Nampo

17 –18 Mei Bondedag

17 Mei Geen skool

21 Mei Skool kultuurfees

22 Mei Gr 12 tweede toetsfase begin

24 Mei Grondslagfase kermis

24 –25 Mei Gr 12 Gasvryheid PAT 1 en 2 (Pretoria)

25 Mei BCVO AJV

30 Mei Hemelvaartdag (Orania vakansiedag)

31 Mei Bittereinderdag (Orania vakansiedag)

1 Junie NK Streeks moderering

7 Junie Orania NK Kleure oorhandigings geleentheid

8 Junie Laaste rugby en netbal oefendag

11 Junie Skool sluit

12 Junie IEBGr 12 Lewensoriëntering

13 –15 Junie BCVO Winterspele (Lichtenburg)

20 –22 Junie BCVO oefenkamp vir Bokkieweek

24 –28 Junie Bokkieweek

 

DERDE KWARTAAL

8 Julie Skool open

10 Julie Gr 12 3e toetsreeks beginNK Streeksvergadering

11 Julie Alle Literêre werk en kuns by BCVO vir beoordeling

12 Julie Gr 12 Mondeling Noord-Kaap

13 Julie NK Krieket proewe

16 Julie Oueraand

19 –20 Julie NK Redenaars, Kultuurfees en Landloop

22 Julie Gr 12 derde toetsfase eindig

7 Augustus OR vergadering

8 –10 Aug BCVO Krieket (Oos-Transvaal)

12 Augustus Gr 12 Rekordeksamen begin

12 –17 Aug Taalweek

14 Augustus Taaldag (Orania vakansiedag)

15 Augustus Gr 12 Gasvryheid praktiese eksamen (Pretoria)

16 Augustus BCVO Nasionale Redenaars (Noord-Transvaal)

17 Augustus BCVO Nasionale Kultuurfees (Noord-Transvaal)

30 –31 Aug BCVO Landloop en Skaak (Noord-Kaap)

7 September NK Streeksmoderering

13 September Matriekafskeid

18 September BCVO Kultuur vergadering IEB Lewenswetenskap V3

18 –20 Sept BCVO Gr 12 Nasionale moderering

20 September Skool sluit

21 –28 Sept Orania Karnaval

25 –28 Sept Bokkie Somerweek (Vereeniging)

 

VIERDE KWARTAAL

30 September Skool open

3 –5 Oktober Gr 10 en 11 Leierskamp

8 Oktober Oueraand

10 Oktober Heldedag (Orania vakansiedag)

11 Oktober IEB Wiskunde gevorderde program

11 –12 Okt Fietsmarathon

14 Oktober NSS-eksamen (IEB)begin

23 Oktober IEB Gr 12 RTT V2 prakties

24 Oktober IEB Gr 12 Gevorderde Afrikaans

1 November Prysuitdeling

6 November OR vergadering

8 November NK Streeksvergadering

11 November Standaardiseringseksamen begin Witkruisdag (kranslegging)

6 Desember Skool sluit leerlinge

10 Desember Skool sluit onderwysers

 

Jaarprogram 2019 Orania CVO

Kontakbesonderhede

Johan de Klerk (Skoolhoof)

E-pos: skoolhoof@oraniacvo.co.za

Tel: 083 407 1440

 

Willie Nel (Voorsitter)

E-pos: willie@wilcogroep.com

Tel: 082 804 4255

Registrasie Inligting

Orania CVO-skool is ‘n geregistreerde skool by die Departement van Onderwys.

Registrasienommer: 21303 Umalusi

Registrasienommer: SCH005234

© 2019 oraniacvo.co.za - All rights reserved | Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999

Share This