Vriende van Orania CVO-skool


By Orania CVO-skool bou ons ‘n volhoubare oplossing vir Afrikaneronderwys. Ons skool het groot planne vir die toekoms en het jou hulp nodig om dit te verwesenlik. Word ‘n Vriend van Orania CVO-skool deur ‘n klein maandelikse bydrae en ontvang jou eie ledekaart waarmee jy teen afslag spesiale geleenthede by die skool kan bywoon. Vriende van Orania CVO-skool ontvang ‘n maandelikse nuusbrief en word een keer per jaar na ‘n geleentheid vir donateurs genooi. Minimum bydrae is R40 per maand en R480 per jaar.
Vul die volgende debietorderopdrag in of betaal jou jaarlikse ledegeld by ons bankrekening in.
Aansoek om lidmaatskap van die Vriende van Orania CVO-skool
Ek wil graag deel word van die Vriende van die CVO-Skool.
© 2019 oraniacvo.co.za - All rights reserved | Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999
