Redenaars
- Redenaars vind op drie vlakke plaas – skool, streek en nasionaal.
- Leerlinge van graad 1–12 kan hieraan deelneem.
- ’n Redenaarstoespraak moet die regte formaat bevat – ’n treffende inleiding, minstens drie gestaafde argumente vir jou standpunt, ’n treffende slot.
- Bronne moet liefs nie ouer as drie jaar wees nie, behalwe waar dit relevant is, byvoorbeeld by ’n geskiedenispraatjie.
- Beste vier toesprake per graad (indien bo 70%) kwalifiseer vir BCVO se landswye redenaars.
- Vanaf graad 7 bestaan die redenaars op streeksvlak en nasionaal uit die volgende twee komponente:
- ’n voorbereide redenaarstoespraak
- ’n onvoorbereide redenaarstoespraak
- Toegelate tye per toespraak volgens graad:
- Graad 1–3: 2–4 minute
- Graad 4–6: 3–5 minute
- Graad 7–9: 4–6 minute
- Graad 10–12: 5–7 minute
Redenaarstemas: Temas word aan die einde van die jaar vir die nuwe jaar gekommunikeer.