Personeel
Orania CVO-skool se byna 30 personeellede, werk daagliks gemotiveerd, met ywer en soms lang ure om te verseker dat die skool se groeiende leerlingtal die beste akademiese opleiding ontvang, dat die skool se stelsels goed funksioneer en dat sport-, kultuur- en ander aktiwiteite van hoogstaande gehalte aangebied word.

Mnr. Johan de Klerk
Vakke en grade: Tegnologie graad 7-8
Kwalifikasies: B.Sec.Ed., B.Ed. (Hons), BA.Hons. Praktiese Teologie, MA. Praktiese Teologie
24 jaar onderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: Rugby, atletiek, mini-krieket.

Mev. Christa Bredenhann
Vakke en grade: Besigheidstudies graad 10-12
Kwalifikasies: N.Dip. Finansiëlebestuur, BTech. Besigheidsadministrasie, N.Sert. Forensies ouditkunde, NGOS Snr Fase + VOO
1 jaar onderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: Landloop, besigheidskool.

Mev. Rika Kirsten
Kwalifikasies: BSc Hhk
16 jaar onderwyservaring (in Orania)
Buitemuurse aktiwiteite: Netbal tellinghouer (Leerlingraadsvoog, leierskamporganiseerder, prysuitdeling).

Mev. Izette Bredenkamp
Kwalifikasies: MA, UOD (Metodiek Afrikaans, Engels, Geskiedenis), TEFL (Teaching English as a Foreign Language)
7 jaar onderwyservaring, 24 jaar doseerervaring
Buitemuurse aktiwiteite: kultuur.

Mev. Susan Pelzer
Kwalifikasies: TOD Junior Primêr, HOD Grondslagfase, Hoofvak: Geskiedenis/Bybelkunde
40 jaar onderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: Kultuur, Radio Orania en begeleiding tydens wyding.

Mnr. Hannes Swanepoel
Kwalifikasies: Diploma in sport, BA-graad in MBW en Sielkunde
2 jaar onderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek – spiesgooi, diskus en beampte, Rugby – afrigter, Krieket – afrigter, Jukskei , Orania CVO sportorganiseerder, Noord-Kaap Sportvoorsitter.

Mev. Christa Badenhorst
Kwalifikasies: Nasionale Diploma in Arbeidsterapie
18 jaar onderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: Die Babbelblad en kleuresportbeampte.

Mej. Sanet van Wyk
Kwalifikasies: B.Ed. – graad (hoofvak: wiskunde, 2de vak: NW), B.Ed. Hons – graad (Leerderondersteuning)
2.5 jaaronderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: Kultuuraksies (Donderdae) Skaak, Atletiek (turbospies).

Prof. Naas Bredenkamp
Kwalifikasies: BA, BA Hons (Cum laude), MA (Cum laude), D.Phil. en B.Ed., M.Th. (Praktiese Teologie)
± 30 jaar onderwyservaring (sekondêr + tersiêr)
Buitemuurse aktiwiteite: Redenaarsvoordrag, spelkompetisie, Bybelvasvra, kultuur

Mev. Jani Wessels
Kwalifikasies: B.Com Rek, PGCE
6 jaar onderwyservaring

Mej. Marietjie Dirker
Kwalifikasies: L B.Ed. graad
8 jaar onderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: Netbal afrigting, Atletiek.

Mev. Helencia van der Walt
Kwalifikasies: B.Ed. Senior + VOO Hoofvakke: wiskunde, wetenskap en RTT
5 jaar onderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: landloop

Mev. Retha Zwiegers
Kwalifikasies: Onderwysdiploma
24 jaaronderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: Netbal (grondslagfase), Atletiek (grondslagfase)

Mev. Ciska de Wet
Kwalifikasies: HOD Pre- en Junior Primêr
22 jaar onderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: Kultuur

Mev. Marlize Terol
Kwalifikasies: (Besig met B.Ed. by UNISA – 4de jaar) 4
jaar assistent ervaring en 1 jaar onderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: Netbal

Mev. Andrea van Rensburg
Kwalifikasies: B.Ed. graad UNISA 2015
6 jaaronderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: Kultuur, Fondsinsameling

Tanya Neethling
Wiskunde: Graad 4-6
Engels: Graad 4 en 5
Kwalifikasie: B.Ed Grondslagfase met ekstra vakke: Wiskunde & Engels
Buitemuurs:
Atletiek: verspring
Hulpafrigter van Hoërskoolnetbal
Kultuuraande

Nelie Bisschoff
Natuurwetenskap: Graad 4 – 7
Wiskunde: Graad 7 en 8
Kwalifikasie – HOD
Buitemuurs – Netbalhulpafrigter vir hoërskool

Bianca Dercksen
Gr 0-klas Assistent
Tans besig met studies – *N4 Educare
Behartig ook die skool se naskoolsentrum

Leoni de Klerk
Vakke en grade: 2
Kwalifikasies: B.Ed graad (Intermediêre fase)

Mej. Christelle Venter
Kwalifikasies: B.Ed. Intermediêr en seniorfase, B.Ed. Honneurs in Taalonderwys Afrikaans
6 maande onderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: Landloopafrigting

Mev. Joan Swanepoel
Kwalifikasies: B.Ed. – Intermediêre en senior fase, B.Ed. Hons – Leerderondersteuning, M.Ed. – Leerderondersteuning
2 jaar onderwyservaring
Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek – gewigstoot + beampte, Netbal – afrigter Krieket – tellinghouer, Jukskei – puntehouer

Chanel Mostert
Ontvangs en administrasie

Riaan Mostert
Sweis- en metaalwerk: Graad 10 – 12
IGO: Graad 11 en 12
Tegnologie: Graad 7, 8 en 9
Kwalifikasies: Gekwalifiseerde Vliegtuig Sweiser met n N3. Veertien jaar Sweis en metaal en IGO Graad 12 onderwysondervinding.
Buitemuurs: Rugby en krieket

Martie Bredenkamp
Engels: Graad 6 – 9
CLO: Graad 8 – 10

Marcel Badenhorst
Fisiese Wetenskap: Graad 10 – 12
Wiskundige Geletterdheid: Graad 10 – 12
Kwalifikasies: B.Sc (Molekulêr en sellulêr), PGCE( Biologie en Wetenskap), B.EdHons (Kurikulumstudies Biologie en Wetenskap)
Buitemuurs: Atletiekafrigting

Aneli de Villiers
Bybelonderrig, Geskiedenis en Aardrykskunde: Graad 4 – 6
Kuns en kultuur: Graad 7 – 9
Kwalifikasies: Hons. B Soc Sc (UOVS) ; B. Ed (NWU)
© 2019 oraniacvo.co.za - All rights reserved | Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999
