WELKOM BY
Orania CVO-Skool
Orania
CVO-Skool
Christelike geloof
Respek
Eerlikheid
Ywer
Afrikanerkultuur

Deur die geloof
Orania CVO-skool is ‘n onafhanklike skool met ‘n Christelik-Gereformeerde grondslag as hoeksteen. Die uitlewing en uitbouing van die Afrikanerkultuur vorm ‘n integrale deel van die skool. Ouers en professionele onderwysers neem gesamentlik verantwoordelikheid vir die opvoedingstaak. ‘n Opvoedingsraad bestaande uit ouers wat demokraties verkies word en die skoolhoof beheer en bestuur die skool.

Die volhoubare keuse

CHRISTELIK GEREFORMEERDE GRONDSLAG

BEWEGING VIR CHRISTELIK VOLKSEIE ONDERWYS

IEB-EKSAMEN

NUUS & GEBEURE
2025 Matriekuitslae
Met die meeste onderskeidings per kandidaat