Op 16 Januarie 2026, by die BCVO Glansgeleentheid in Pretoria is Zincke Straszacker (links op eerste foto) een van ons 2026-matrikulante, as die BCVO se beste sportdogter van 2025 aangewys. Juffrou Joan Swanepoel (derde van links op eerste foto) is aangewys as die BCVO se onderwyser van die jaar vir 2025. Ook ‘n topprestasie!
Baie geluk aan beide. Harde werk, deursettingsvermoë en ‘n roepingsbesef word beloon.



