Bybelkennis
- Bybelkennis bestaan uit drie rondes.
- Ronde 1 is verpligtend vir alle leerlinge van graad 4–12 en vind individueel plaas. Dit word tydens skoolure by die skool geskryf en word dan as ’n Bybelonderrigpunt vir kwartaal 1 gebruik.
- Vanaf ronde 2 mag leerlinge kies of hulle individueel of in groepsverband wil deelneem.
- Groepe mag uit minimum twee en maksimum vier leerlinge bestaan.
- Afbakenings (leerwerk) kom uit die Bybel, uit die 1933-/1953-vertaling en moet dus daaruit voorberei word. Leer net die Bybelteksgedeeltes, nie die lesse in die handboek waarna daar verwys word nie.
- Ronde 3 se vraestel bestaan uit vyf afdelings: Vraestel, woordbou, mondelingse kortvrae, woordwurm (blokkiesraaisel) en mondelingse groepsvrae waar die span wat die eerste die “buzzer” (knoppie) druk, mag antwoord.

Persentasies wat behaal moet word om verder deur te dring:
Om deur te dring na ronde 2:
- Graad 4–7: bo 65%
- Graad 8–9: bo 60%
- Graad 10–12: bo 55%
Om deur te dring na ronde 3:
- Graad 4–7: 6 beste individue EN 6 beste groepe per graad landswyd
- Graad 8–12: 6 algehele beste punte (individue of groepe) per graad landswyd