Kultuur
Kultuur wat kook
DRAMA
MUSIEK
KUNS
REDENAARS
Die skool skakel aktief in by Orania se kultuurkalender wat die Afrikaner se eie kultuurdae gedenk. Skoolkonserte en ‘n aktiewe kultuurvereniging vorm alles deel van die skool se kultuurprogram.
Buiten die skool se interne kultuuraktiwiteite kan kinders ook d.m.v. prosa, poësie, musiek, drama en redenaarskompetisie kwalifiseer om na BCVO se landswye Gala-aand uitgenooi te word.
Geskiedenistoere word ook gereeld deur die skool onderneem.
‘n Buitelugskool word jaarliks deur die BCVO gereël en dit is ‘n hoogtepunt vir graad 6 leerlinge.

Kontak gerus ons skool se kultuurkoördineerder, Mej. Cara Tomlinson, vir verdere inligting.