Kultuurfees (drama en musiek)
- Kultuurfees vind op drie vlakke plaas – skool, streek en nasionaal.
- Leerlinge van graad 0–12 kan hieraan deelneem.
- Leerlinge kan vir drama- of musiekitems inskryf.
- Drama (Prosastukke/Poësie/Bybelvoordrag/Monoloë/Dialoë/Onvoorbereide lees (prosa of poësie)/Spreekkore/Eksperimentele drama/ Mimiek/Improvisasie/Tonele/Verhaalkuns/Eenbedrywe/ Voordragkonsertprogram)
- Musiek (Sang/Koor/Instrumente/Sangspeletjies/Revue/Volkspele)
- Leerlinge mag aan slegs vier drama-items en slegs vier sang-/musiekitems deelneem.
- Punte vir erekleure word slegs toegeken aan leerlinge wat vier individuele items of duette lewer en baie goed daarin presteer. Groepitems met meer as twee leerlinge word dus nie in ag geneem vir punteberekening nie.
- NB! Neem in ag dat daar slegs een Engelse item vir die Nasionale kultuurfees (NKF) oorweeg word, indien jy graag in aanmerking vir die NKF-span wil kom kry ’n goeie Afrikaanse item!
- Daar word net 20 items vir die NKF-span gekies (drama en musiek).
- Kultuurfees vind op drie vlakke plaas – skool, streek en nasionaal.
- Leerlinge van graad 0–12 kan hieraan deelneem.
- Leerlinge kan vir drama- of musiekitems inskryf.
-
Drama (Prosastukke / Poësie /
Bybelvoordrag / Monoloë / Dialoë /
Onvoorbereide lees (prosa of poësie)
/ Spreekkore / Eksperimentele drama
/Mimiek / Improvisasie / Tonele
/ Verhaalkuns / Eenbedrywe / Voordragkonsertprogram) - Musiek (Sang / Koor / Instrumente / Sangspeletjies / Revue / Volkspele)