Literêre werk
- Literêre werk vind net op een vlak plaas – nasionale beoordeling op een sentrale plek.
- Leerlinge van graad 1–12 kan hiervoor inskryf.
- Leerlinge kan vir die volgende kategorieë inskryf:
- Poësie/Opstelle/Kortverhale/Kinderverhale/Romans/Dramas/ Skoolkoerant
- Tale waarin geskryf mag word:
- Afrikaans/Engels/Duits/Nederlands
- Geen temas word deur BCVO deurgegee nie, leerling mag eie tema of onderwerp kies en die verbeelding vrye teuels gee!
- Skryfstukke moet in leerling se eie handskrif wees en ook van die volgende voorsien word: leerling se naam en van EN ’n titel vir die skryfstuk, skool se naam en ook die streek.
- Punte vir erekleure word slegs toegeken aan leerlinge wat twee of meer werke inskryf en uitsonderlike goeie prestasies (bo 85%) behaal.
- Indien geïnspireer deur iemand anders se werk – gee erkenning – streng beleid oor plagiaat.
- Literêre werk vind net op een vlak plaas – nasionale beoordeling op een sentrale plek.
- Leerlinge van graad 1–12 kan hiervoor inskryf.
- Leerlinge kan vir die volgende kategorieë inskryf:
- Poësie / Opstelle / Kortverhale / Kinderverhale / Romans / Dramas / Skoolkoerant
- Tale waarin geskryf mag word:
- Afrikaans / Engels / Duits / Nederlands