Vorm voorbeeld – Kultuurfees
Vorm voorbeeld
BCVO glansgeleentheid

Op 16 Januarie 2026, by die BCVO Glansgeleentheid in Pretoria is Zincke Straszacker (links op eerste foto) een van ons 2026-matrikulante, as die BCVO se beste sportdogter van 2025 aangewys. Juffrou Joan Swanepoel (derde van links op eerste foto) is aangewys as die BCVO se onderwyser van die jaar vir 2025. Ook ‘n topprestasie! Baie […]
Die groot grasplant-geleentheid

Ons het op Woensdag die 14de Januarie sommer vroeg-vroeg al weggespring met ons grasplantgeleentheid. Oud en jonk werk saam, want ons plant gras vir ons nuwe rugbyveld! Die opwinding heers al 2 jaar lank. Die beplanning, fondswerwing, grondwerke en installering van ‘n moderne besproeiingstelsel word gedoen en nou kan ons uiteindelik die gras in die […]
Orania CVO-skool gereed vir 2026 met groei en nuwe inisiatiewe

Orania CVO-skool betree die 2026-skooljaar met dankbaarheid, opgewondenheid en
100% Slaagsyfer

Veels geluk aan ons matrikulante van 2025 wat weer ’n 100% slaagsyfer behaal het.
“Onderwys is my passie, maar die leerlinge is my liefde.”

Orania CVO-skool het vanoggend ons nuwe hoof, Mev. Susan Niewoudt,
Bokkieweek 2025

Bokkieweek 2025: 25 spelers, uitstekende spel en ’n eerste finaal vir ons o/13-span.
Besoek aan Bo-Karoo Opleiding

Ons Graad 11- en 12’s het Bo-Karoo Opleiding in Orania besoek om meer oor hul kursusse te leer.
Spilpuntprojek

Ons Spilpuntprojek se koring groei pragtig – ’n belangrike fondsinsamelingsprojek vir ons skool.