BCVO glansgeleentheid

Op 16 Januarie 2026, by die BCVO Glansgeleentheid in Pretoria is Zincke Straszacker (links op eerste foto) een van ons 2026-matrikulante, as die BCVO se beste sportdogter van 2025 aangewys. Juffrou Joan Swanepoel (derde van links op eerste foto) is aangewys as die BCVO se onderwyser van die jaar vir 2025. Ook ‘n topprestasie!  Baie […]

Die groot grasplant-geleentheid

Ons het op Woensdag die 14de Januarie sommer vroeg-vroeg al weggespring met ons grasplantgeleentheid. Oud en jonk werk saam, want ons plant gras vir ons nuwe rugbyveld!  Die opwinding heers al 2 jaar lank. Die beplanning, fondswerwing, grondwerke en installering van ‘n moderne besproeiingstelsel word gedoen en nou kan ons uiteindelik die gras in die […]

100% Slaagsyfer

Veels geluk aan ons matrikulante van 2025 wat weer ’n 100% slaagsyfer behaal het.

Bokkieweek 2025

Bokkieweek 2025: 25 spelers, uitstekende spel en ’n eerste finaal vir ons o/13-span.

Spilpuntprojek

Ons Spilpuntprojek se koring groei pragtig – ’n belangrike fondsinsamelingsprojek vir ons skool.